Jon Pertwee | |
Geboortenaam | John Devon Roland Pertwee |
---|---|
Geboorte | 7 Julie 1919 |
Sterfte | 20 Mei 1996 (op 76) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2, insluitende Sean Pertwee |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1938–1996 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jon Pertwee (7 Julie 1919 – 20 Mei 1996) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Carry on Cleo (1964), A Funny Thing Happened on the Way to the Forum (1966), en The House That Dripped Blood (1971), en in die televisiereeks Doctor Who (1963).